Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.
Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met moderne tegnologie wat ’n groot rol hierin speel, het onderwysers die afgelope week gekla. Dit word ...
Terwyl talle studies op die swak geletterdheidsvlakke van Suid-Afrikaanse skoliere wys, doen Solidariteit Helpende Hand ’n reusestap om tradisionele geletterdheid en sogenaamde “nuwe” geletterdheid ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results