DIETER IAN MAREE SKRYF:Op ’n dag bevind hy, die huursoldaat hom in ’n onbekende, grys en grenslose landskap waar die wrede realiteite van die lewe elke fantasie, droom ...
Enige tyd, enige oomblik kan iets beslissend gebeur wat jou lewe skielik verander en in ’n nuwe rigting stuur.