Die impak van inflasie speel ook ’n groot rol op fidusiêre vlak. Ouers bemaak dikwels hul bates aan ’n testamentêre (mortis causa) trust sodat ’n trustee na die bates van minderjarige kinders kan ...
Dis byna 18:45 en ons gaan voort met RSG Geldsake, en hier by RSG Geldsake bied ons deesdae in samewerking met Investec Batebestuur ’n gespreksreeks aan, ons hervat die vorige gespreksreeks getiteld ...